Registreer

Met inskrywing is ‘n deposito gelykstaande aan een maand skoolfonds, asook ‘n registrasiefooi van R1 520 betaalbaar. Die deposito word afgeskryf teen die laaste maand se skoolfonds wanneer die leerder die skool verlaat. (Bepalings en voorwaardes geld)

Die registrasiefooi sluit ‘n Speel-Speel Skool hempie en skoolsak in. 

Skoolfonds per maand: 

  • Babas: (Halfdag OF Voldag) R 5 670.00 per maand
  • Halfdag: R 4 340.00 per maand
  • Voldag: R 5 200.00 per maand
  • Skoolfonds word bereken op TWAALF maandelikse paaiemente. Skoolfonds is vooruitbetaalbaar en geskied streng voor of op die 3de van elke maand vir die betrokke maand. 

Afslag:

    • 5% op die totale jaarlikse fooi indien vooruit betaal word teen 31 Januarie 2025.
    • 5% vir die tweede en derde kind onderskeidelik wat deel vorm van dieselfde gesin.
Met inskrywing is ‘n deposito gelykstaande aan een maand skoolfonds, asook ‘n registrasiefooi van R1 600 betaalbaar. Die deposito word afgeskryf teen die laaste maand se skoolfonds wanneer die leerder die skool verlaat. (Bepalings en voorwaardes geld)

Die registrasiefooi sluit ‘n Speel-Speel Skool hempie en skoolsak in. 

Skoolfonds per maand: 

  • Babas: (Halfdag OF Voldag) R 6 000.00 per maand
  • Halfdag: R 4 600.00 per maand
  • Voldag: R 5 500.00 per maand
  • Skoolfonds word bereken op TWAALF maandelikse paaiemente. Skoolfonds is vooruitbetaalbaar en geskied streng voor of op die 3de van elke maand vir die betrokke maand. 

Afslag:

    • 5% op die totale jaarlikse fooi indien vooruit betaal word teen 31 Januarie 2025.
    • 5% vir die tweede en derde kind onderskeidelik wat deel vorm van dieselfde gesin.

Die volgende is ingesluit by ons maandelikse fooi

Etes

‘n Gesonde en gebalanseerde ontbyt, oggendpeuselhappie, middagete en middag- peuselhappie is ingesluit vir alle maatjies. Ouers wie se babas nog op melk is, stuur dit daagliks saam skool toe. ‘n Yskas is beskikbaar vir borsmelk. Babas ontvang etes van “Magies vol Liefde” wanneer hulle begin met vaste kos tot op ongeveer 10 maande, waarna hulle dan oorskakel na die skool se kos.

Aktiwiteite

Kinderkinetika 1 x per week, Sekere Instappies, ‘n Wetenskap Eksperiment asook Bak en Brou 2 x per maand, Sensoriese Spel / Morsige Spel.

Die volgende is uitgesluit by ons maandelikse fooi

  • Alle doeke en 2x wet wipes per maand vir babas en kleuters wat nog doeke dra.
  • Melk vir babas en kleuters wat nog bottel drink. Kleuters 3 – 5 jaar bring 1 x sneesdoekies (tissues) en 1 x wet wipes maandeliks.
  • Enkele Instappies
  • Buitemuurse Aktiwiteite beskikbaar: Playball, Baking Bees, Little Readers, Constructor Cubs, A+ Students, Krieket, Musiek Maatjies, YDP Dans, Rugby, Netbal, Gimnastiek, Swem. Jaarlikse fondsinsamelings.