Kontak Ons

Kontak Ons

Adres:

Barnardstraat 826, Wingate Park,
Pretoria

» D6 Skoolkommunikeerder

Skoolure:

    • Formele onderrig is stiptelik vanaf 08:00 – 13:00.
    • Informele middagprogram 14h00 – 17h30.
    • Voldag Maats: 06h30 – 17h30
    • Halfdag Maats: 06h30 – 14h00
    • Ons vra asseblief dat ouers die bogenoemde tye sal respekteer en streng daarby sal hou.

Vakansiesorg is beskikbaar vir almal gedurende skoolvakansies volgens die GDO skoolkalender.

Gedurende vakansietyd word daar nie ‘n formele akademiese program gevolg nie, maar wel ‘n informele vakansieprogram. Al die personeel sal nie aan diens wees nie, maar wel twee juffrouens en die middagpersoneel, asook die assistente.

*Let wel dat die skool gesluit sal wees op 29, 30 April, 2 Mei, asook vanaf 14-21 Julie 2025 gedurende die Winter GDO skoolvakansie, waartydens geen vakansiesorg beskikbaar sal wees nie.

Besonderhede:

kantoor@speelspeelskool.co.za
076 697 4211

Kontak vorm: