Kalendar

Kalendar

Skooljaar en kwartale

8 Januarie – 10 Desember 2025

  • Kwartaal 1: 8 Januarie – 28 Maart
  • Kwartaal 2: 8 April – 17 Junie
  • Kwartaal 3: 22 Julie – 3 Oktober
  • Kwartaal 4: 13 Oktober – 10 Desember

n Skoolweek geskied vanaf Maandag tot Vrydag. Speel-Speel Skool is gesluit op 29, 30 April, 2 Mei, asook van 14 Julie-21 Julie 2025, asook op alle openbare vakansiedae en spesiale skoolvakansiedae, soos aangedui op die GDO kalender en die jaarprogram.

Skoolure 

  • Formele onderrig vind stiptelik vanaf 08h00 – 13h00 plaas.
  • Informele middagprogram: 14h00 – 17h30.
  • Voldag Maats: 06h30 – 17h30
  • Halfdag Maats: 06h30 – 14h00

Vakansiesorg

Vakansiesorg is beskikbaar vir almal gedurende skoolvakansies volgens die GDO skoolkalender.

Gedurende vakansietyd word daar nie ‘n formele akademiese program gevolg nie, maar wel ‘n informele vakansieprogram. Al die personeel sal nie aan diens wees nie, maar wel twee juffrouens en die middagpersoneel, asook die assistente.

*Let wel dat die skool gesluit sal wees op 29, 30 April, 2 Mei, asook vanaf 14-21 Julie 2025 gedurende die Winter GDO skoolvakansie, waartydens geen vakansiesorg beskikbaar sal wees nie.

Wat Maak Ons Hierdie Maand?