Woordkaart speletjie

Gebruik die woordkaarte wat saam met jou tema gebruik is.

Gee vir elke kind (of in groepies) polsklokkies. Maak klein klokkies vas met ‘n rekkie. Gee eers genoeg tyd vir die kind om hiermee te eksperimenteer voordat die orde herstel word en ons met die aktiwiteit gaan begin.

Lees meer: KleuterKliek.co.za

Comments are closed.